Louis Malan lyk soos een van daardie storieboekhelde waarvan ek as ’n tiener gelees het. Die soort man wat jou pa graag sal wil hê jy moet huis toe bring. Voeg daarby dat hy ’n suksesvolle wildboer is ...